top of page

DIE Anderkant
LATEST NEWS



18 weke op die Charts!
Unreal!! 4 en 'n half maande. 18 weke!! 126 dae!! Waarvan ons vir 3 agtereenvolgende weeke Nr1 was op die @sfm_streek radio top30! Dit...


Die Plek Waar Jy Is
Ons het ons nuwe enkelsnit vrygestel op 1 September 2018, Die Plek Waar Jy Is. Die liedjie vertel die storie van n geliefde wat oorlede...


Die Anderkant Merch!
Ons het onlangs ons merch store oopgemaak!.. Jy kan nou #DieAnderkantMerch kry en uitstaan van die crowd met awesomeness en quality band...


Wag wat!? Juan is waar?
Soos van julle miskien agtergekom het. Juan Theron, ons Rhythm guitarist, liedjieskrywer en Backup Vocalist is tans in China. Dis reg, jy...


Vlinders is Nr1 op SFM!!!
Vlinders is Nr1 op die Sfm top 30!!! Vlinders, ons enkelsnit wat op 15 Junie 2018 vrygestel was was aangewys as treffer van die dag op 18...


Ons Interview Met Kokomo Radio
DIE ANDERKANT TELEFONIESE INTERVIEW 21/07/2018 @ 9:00 DAAR IS IETS OPWINDENDS AAN DIE ROER IN “DIE ANDERKANT”. ’n multi-instrumentele...


Top40 van Bok Radio
Vlinders is besig om groot te gaan en is tans op 2 van Suid-Afrika se grootste radiostasies se bestes, naamlik SFM se top 30 asook nou...


Vlinders gaan groot!
Vlinders was op die 15de Junie 2018 vrygesel as n enkelsnit. 3 dae later het die liedjie vir die eerste keer op radio gespeel en was toe...


Ons nuwe song - Vlinders
Ons nuutste enkelsnit getiteld "Vlinders" is uiteindelik hier! Ons het die liedjie opgeneem by Jc le Roux se studio - ToneTrack Records. ...


Unplugged Shows
Ons het onlangs ons acoustic guitare uitgeruk en n bietjie unplugged gerol! Ons het twee exclusive shows gedoen as Anderkant Die Maan in...


bottom of page