top of page

DIE Anderkant
LATEST NEWS



Ons vier "Sien Vir Jou" se eerste verjaarsdag.
Op 11 Mei 2017 het ons, ons eerste enkelsnit saam as Die Anderkant vrygestel. Tyd vlieg en hier is ons nou al 1jaar na die vrystelling...


Whats Next?
Ons was secretly besig met n cover song! Dis reg, Die Anderkant gaan heelwat covers doen saam met ons oorspronklike liedjies. Eerste op...


"Sien Vir Jou" - Nou beskikbaar!
Die wag is verby! Ons nuwe single "Sien Vir Jou" is nou beskikbaar! Die nuwe liedjie "Sien Vir Jou" is ons eerste enkelsnit saam as - Die...


2013 Anderkant Die Maan, Liefde Pleit Blind CD
Ons het besluit om weer ons Liefde Pleit Blind CD, wat ons as "Anderkant Die Maan" vrygestel het in 2013 te her publiseer aanlyn vir...


Ons naam verandering na - Die Anderkant.
Anderkant Die Maan wat in 2010 gestig is as 4 beste skool vriende, het vir 3 jaar Suid Afrika plat gereis en se venues laat gons met ons...


Die Anderkant in Studio
Ons is tans in studio om ons nuwe album #Bleeksiel op te neem. Die eerste Single - "Sien vir Jou" word begin Mei 2017 aanlyn vrygestel....


bottom of page