top of page
Search

Wag wat!? Juan is waar?

Soos van julle miskien agtergekom het. Juan Theron, ons Rhythm guitarist, liedjieskrywer en Backup Vocalist is tans in China. Dis reg, jy het reg gelees. Juan en sy meisie het die wilde besluit gemaak om na die onbekende China te verhuis om daar te werk en te bly.

Alhoewel Juan meer as 10 000 km weg van ons af is, is ons nogsteeds daagliks in kontak met hom.

Juan sal steeds deel wees van die groep vanuit die verre China.

Hy sal steeds uithelp met keuses, nuwe materiaal asook steeds liedjies skryf.

Ons het ook vir Owen Janse Van Rensburg genader om Juan se plek vol te staan hier in Suid-Afrika vir Recordings asook lewendige vertonings.

Owen is al in die musiek bedryf vir n wyle en sy guitarstyl pas goed in by ons band.

Ons hoop net die beste vir Juan in China en welkom ook vir Owen in ons musiek familie.


 
 
 

Commenti


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

Volg ons

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

© 2019 Die Anderkant

bottom of page