top of page
Search

Die Anderkant Merch!

Ons het onlangs ons merch store oopgemaak!..

Jy kan nou #DieAnderkantMerch kry en uitstaan van die crowd met awesomeness en quality band branded shirts. 

Boonop het ons n awesome projek en special!

Ons doen iets spesiaal vir ons fans wat ons merch koop! Koop Die Anderkant Merch, share jou foto van jou aankoop op social media, tag ons en gebruik die hashtag #DieAnderkantMerch en kry dan ons nuwe opkomende enkelsnit FREE!! So maklik soos dit. Boonop, almal wat merch gekoop het voor die release van "Die Plek Waar Jy Is" op 1 September, sal die voorreg hê om dit voor almal te hoor!!

Hoe cool is dit?

Wys jou Support vir Die Anderkant! 

Kry jou #DieAnderkantMerch nou!! 


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

Volg ons

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

© 2019 Die Anderkant

bottom of page