top of page
Search

18 weke op die Charts!

Unreal!! 4 en 'n half maande. 18 weke!! 126 dae!! Waarvan ons vir 3 agtereenvolgende weeke Nr1 was op die @sfm_streek radio top30! Dit is alles te danke aan almal wat ons song gedownload, gestream en ook vir hom gevote het. Julle is mal!! Baie dankie. Ons groet ons liedjie Vlinders van die Top30 charts af maar ons splinternuwe treffer #DiePlekWaarJyIs is besig om ook nou die charts te klim en is tans nr3 op die top30!! As jy vlinders gemis het, kan jy steeds al ons musiek kry op alle digitale platforms. #DieAnderkant #band #vlinders #top30 #musiccharts #charts #crazy #stream #download #afrikaans #dankie #cheers  


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

Volg ons

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

© 2019 Die Anderkant

bottom of page