Ons nuwe song - Vlinders
- dieanderkant
- Jun 22, 2018
- 2 min read

Ons nuutste enkelsnit getiteld "Vlinders" is uiteindelik hier! Ons het die liedjie opgeneem by Jc le Roux se studio - ToneTrack Records. Die liedjie vertel n storie van n verliefde wat daai "Vlinders" gevoel beleef en later besef dit was net n droom. Ons hoop julle geniet die liedjie net soveel soos wat ons het om hom te maak!! Die liedjie is beskikbaar vir download en streaming op Apple music, Google play music, Spotify, Clypit, SoundCloud, YouTube en nog vele meer. Band Members : Juan Theron Riaan Labuschagne Jay-dee van Schalkwyk Jc le Roux Henno Maree Lyrics: My are is die snare waardeur die klanke vloei, van jare lank waarvan ons twee al die woorde ken. My liedjies vloei nou deur my stem. Vir onderstel ons was nog jonk, onverantwoordelik en heeldag dronk sal jy my weer kan keer en wegvat, van alles wat gebeur? Want net deur my te raak verander die wêreld, en maak net jy saak en al was dit net n droom wat gebeur wens ek ek kan slaap net nog een keer. Jy gryp my vas en pleit genade, my gedagtes jaag en bloed bars deur my are, waneer ek gevoel verloor maak die vlinders op daarvoor. Elke beweging wat jy maak vertoon uniek die ritme, want die blare maak musiek, as ek gevoel verloor maak die vlinders op daarvoor. Net deur my te raak verander die wêreld en maak net jy saak, en al was dit net n droom wat gebeur wens ek, ek kan slaap net nog een keer. Kyk die musiek video hier: https://youtu.be/tz9EclOTP0o
Luister/kry die liedjie op google play music by : https://play.google.com/store/music/album/Die_Anderkant_Vlinders?id=B3ruhkram7oombnmb2ljb4wl22y Stream op Spotify: https://open.spotify.com/album/77juDEiITwECgzu7ijfmm0 Download en stream op itunes: https://itunes.apple.com/us/album/vlinders-single/1398581179?uo=4&app=apple+music Laai die liedjie gratis af by : https://clyp.it/dpli1zf4 Video Credit : The Beyond Project check out the original short story on https://youtu.be/4F5oD7G40ng
コメント