Search
Top40 van Bok Radio
- dieanderkant
- Jul 18, 2018
- 1 min read


Vlinders is besig om groot te gaan en is tans op 2 van Suid-Afrika se grootste radiostasies se bestes, naamlik SFM se top 30 asook nou die top 40 van die wel bekende Bok radio en Bok tv.
Ons is baie opgewonde oor wat die toekoms inhou vir ons en vir ons liedjies.
Baie dankie vir elkeen se votes en luister van ons groep en liedjies.
Kom ons vat vlinders na nog groter hoogtes!
Comments