Unplugged Shows
- dieanderkant
- Jun 11, 2018
- 1 min read








Ons het onlangs ons acoustic guitare uitgeruk en n bietjie unplugged gerol!
Ons het twee exclusive shows gedoen as Anderkant Die Maan in April.
Ons het ons eerste unplugged show gedoen as die "Guest Artist" by Belvedere hoërskool vir n Talent kompilasie wat gehou was deur Kruisweg. (Kruiswegs got tallent)
Ons het van ons mees bekendste liedjies perform soos Die plek waar jy is en Sien vir Jou. Ons het ook die gehoor surprise met n cover van die goue treffer "toe vind ek jou" van Francois van Coke.
dit was n great aand en dit is "save to say" - Kruiswegs got tallent!
Ons het toe ook met n Avontuur na Brits in die Noordwes gereis om n show te gaan speel vir sowat 350 tieners op n kamp. Die tente, kampvuur en sterrelig het gesorg vir n behoorlike atmosfeer toe ons die sowat 350 musiek honger siele geslaan het met 45 minute van rou warm akoestiese klanke. Van ou classics na splinternuwe enkelsnitte het ons die aand behoorlik gevuur in volle mag.
Die belewenis van scotty doesn't know deur ADM was iets wat ons dink onthou sal word vir nog baie jare.
Natuurlik moes ons die aand sluit met n warm Afrikaanse dans treffer en dit was something to remember toe daai guys en girls dans op ons musiek en n behoorlike stof storm laat dreun!
Hiers op anders wees en op nog jare van pret plesier en Die Anderkant!
Comments