Ons vier "Sien Vir Jou" se eerste verjaarsdag.
- dieanderkant
- Jun 8, 2018
- 1 min read
Op 11 Mei 2017 het ons, ons eerste enkelsnit saam as Die Anderkant vrygestel. Tyd vlieg en hier is ons nou al 1jaar na die vrystelling van die lied.
Ons is ongelooflik trots om te sê die lied het baie mense se hartsnare geroer het en in ons gehoor se harte ingeklim het.
Ons glo vas dat dit n groot deel speel aan die sukses van ons liedjies.
Die lied (Sien Vir Jou) was aangewys as nommer 1 op radio SFM asook Mitsubishi Treffer van die dag. Die lied geniet ook lugtyd op verskeie ander radio stasies.
Ons het ook n paar "live" acoustic unplugged shows gedoen wat ons "sien vir jou" met volle bors perform en vertoon het.
Ons sien uit na wat die toekoms inhou vir ons en vir ons liedjies.
Vir ons het dit nog altyd gegaan om net fun te hê en ook te sien en hoor hoe ander mense ons musiek geniet en dit uitleef.
Hier is op die volgende paar jaar!
Sien Vir Jou

Comments