top of page
Search

Whats Next?

Ons was secretly besig met n cover song! Dis reg, Die Anderkant gaan heelwat covers doen saam met ons oorspronklike liedjies.

Eerste op die lys was n wel bekende "legende" liedjie - 4 Seisoene Kind soos gesing deur Laurica Rauch. n Gian Groen Original.

Ons het die song werklik transform om in te pas met ons genre en styl. hier en daar n paar van die woorde verander om meer by ons lewindige styl van Afrikaans Rock te pas.

Ons het ook n goeie vriendin Jeantelle Claassen gevra om te feature op die song saam met ons.

Dit gee werklik n ander tipe klank en ons is baie trots om te se die liedjie het vocally great uitgekom!

Jy kan nou die liedjie gaan luister en download op die volgende plekke :

Free download : https://clyp.it/hbn5lvgm

watch on Youtube : https://youtu.be/yMY1QjLjLFY

Ons is ook besig met n lekker harde nommertjie, - Sunrise van Our Last Night.

die song is een van die band - family se top favorite songs van een van ons top favorite bands!

So Obviously enjoy ons ons self gate uit om dit te kan cover..

Boonop dit is ons ook besig met n paar nuwe oorspronklike liedjies wat in "Sien Vir Jou" se spore kan volg.

Een van die oorspronklike liedjies wat ons heel eerste gaan release aan julle gaan oor 2 jong verliefdes, en wat hulle voel as hulle aan mekaar raak en by mekaar is,

daar is n spesifieke gevoel wat n mens kry as jy verlief is ... weet jy wat dit is ?

Raai ... as jy dit reg kry weet jy wat ons nuwe liedjie se naam gaan wees !

Nog n clue - een van die fotos

 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

Volg ons

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

© 2019 Die Anderkant

bottom of page