top of page
Search

"Sien Vir Jou" - Nou beskikbaar!

Die wag is verby! Ons nuwe single "Sien Vir Jou" is nou beskikbaar!

Die nuwe liedjie "Sien Vir Jou" is ons eerste enkelsnit saam as - Die Anderkant waarop ons pronk met ons nuwe klank en goue stem van Riaan Labuschagne! Die lirieke van die liedjie is ook baie relevant met die seisoen verandering en met die ou Anderkant die Maan styl van liedjies skryf.

Jy kan ook meer lees oor die band op ons website

Sien Vir Jou Lirieke: Kyk hoe kleur die herfsblare, die koue kom in. Ek kyk in jou oë, jy stem in. Ek trek jou nader en vat jou hand ek moet jou groet my skat, nou. Kruis my hart ek hoop ek sterf ek weet eks dalk bederf, maar ek kry nie meer seer nie. Daars nie n enkele siel om my nie, maar ek is nie alleen nie. Ek kyk terug een laaste keer, waai vir jou weer n keer, wie weet wat die week gebeur? Kyk hoe kleur die herfsblare, die koue kom in. Ek kyk in jou oë, jy stem in. Ek trek jou nader en ek vat jou hand ek moet jou groet my skat, nou. Sien vir jou.. sien vir jou.. Dis al ses jaar later en als van jou is nog presies dieselfde as wat ek onthou, hoe dit voel as jy net aan my raak as ek die wereld se twak saam met jou wil praat. Kyk hoe kleur die herfsblare, die koue kom in. Ek kyk in jou oë, jy stem in. Ek trek jou nader en vat jou hand ek moet jou groet my skat, nou.

Jy kan hom kry op meeste aanlyn winkels en ook die volgende plekke :

Apple Music : https://itun.es/za/kfOKjb

Google Play : https://play.google.com/store/music/album?id=Bt7k7vb7sw76a7iutw6fmvmh6by&tid=song-Tdovadqvjfzkdvvso5yyohijxpa

Spotify : https://open.spotify.com/album/3JwWFwpufR8ZiNIa5ACmCn

Youtube : https://youtu.be/O4P0KpsHZL0

Sien Vir Jou ad


 
 
 

Comentários


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

Volg ons

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

© 2019 Die Anderkant

bottom of page