top of page
Die Women's Long Sleeve Cut-Out Top is deel van ons vroue merch reeks.

Hoe rooier hoe mooier!

Rock uit en pronk soos 'n lenteblommetjie met jou Burgundy red long sleeve cut-out top.

Dit is perfek vir die seisoen verandering van winter na lente waar jy nou jou baadjies gaan wegpak en die buitelewe gaan aanpak, nie te warm nie te koud.

'n Perfekte keuse!

Kry joune nou vir net R170.

Die women's burgundy red long sleeve cut-out top is beskikbaar vir net 'n beperkte tyd.

Dit is 100% Cotton en is 'n slim fit V-neck styl.

Women's Long Sleeve Cut-Out Top (Burgundy Red)

R170.00Price
Quantity

    Volg ons

    • White Facebook Icon
    • White Twitter Icon
    • White Instagram Icon

    © 2019 Die Anderkant

    bottom of page